HOME DIRECTIONS ACCOMMODATION BOOKING

HOME

ENGLISH:

Carlton Heights is situated in the scenic surroundings of the Eastern Cape, South of Colesberg and 25km North of Middelburg, 1,5 km from the national highway on the N9/N10 towards Port Elizabeth.

Cartlton Heights offers you a fully equipped Karoo Style farmhouse with 5 rooms (3 en-suite), DSTV (if you bring your SmartCard), and great braai facilities. Braaipacks are available from your hostess on request. Carlton Heights is wheelchair and pet friendly, making it possible for everyone to enjoy. Secure undercover parking is also available.

To make your stay unforgettable there are beautiful sceneries, walking opportunities, numerous birds and game such as Springbuck, Reebuck, Kudu, Steenbuck, Duikertjie and much more. Enjoy the scenic 4x4 routes set out on the farm to test even the most seasoned 4x4 enthusiast. Enjoy the beautiful views and surroundings.

Carlton Heights also offer a safe campsite with power points for caravans, motor homes and tents should you wish to be closer to nature. Neat and clean ablution facilities are available close by.


AFRIKAANS:


Carlton Hoogte Gastehuis is 70km Suid van Colesberg en 25km Noord vanaf Middelburg.

Ons bied jou 'n Karoo styl plaashuis met 'n ten volle toegeruste kombuis, 5 slaapkamers (3 en-suite), 'n groot TV kamer met DSTV (mits jy jou SmartCard saambring, dekodeerder beskikbaar). Veilige onderdak parkering is ook beskikbaar.
Onderdak braaigeriewe en regte Karoo skaap braaipakke vir selfbraai is beskikbaar vanaf u gasvrou. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar. Troeteldier sowel as rystoelvriendelike geriewe

Bly ‘n nag of twee oor en geniet die pragtige omgewing met stapgeleenthede, ‘n rit op die plaas met ‘n bergfiets, sien talle voel spesies asook wild (koedoe, springbok, ribbok, duikertjies steenbokkies, meerkatte).

Geniet die skilderagtige 4x4 roete en besigtig die omgewing uit ‘n hoogte soos wat min mense al die bo-karoo gesien het.
‘n Veilige kampterrein vir karavane, motorkaravane asook tente, met skoon netjiese ablusiegeriewe en elektriese punte is by elke staanplek beskikbaar.

Hier het u die ideale oornagverblyf vir die moeë reisiger oppad vanaf die Hoëveld na die idiliese kus of selfs ‘n familienaweek wat ‘n perfekte halfpad merk is vir families vanaf die Kaap en Hoëveld.
 
CONTACT US: Yolandi : +27 73 476 5422 or Aletta : +27 83 443 0808, carltonheightsguesthouse@gmail.com